Entries by Leigh-Ann

Die hel is ander mense (en hulle opinies) – die oorsaak van menige sielkundige probleme

© Pieter Harris. 1. Inleidend In 1944, net voor die einde van die Tweede Wêreld-oorlog, toe die wêreld in ‘n staat van hel verkeer het, het ‘n verhoogspel van die Franse Eksistensiële filosoof, Jean-Paul Sartre die verhoog getref. Die oorspspronklike titel van die verhoogspel was getiteld: In Camera, wat verwys na die regsterm waar ‘n […]

Klaar met vrees – my opskorting van my korttermyn versekering

© Pieter Harris. Ek het vandag al my korttermynversekering gekanselleer. Hierdie is ‘n ope brief en ‘n Mond-uitspoel aan my korttermynversekeraar wat ek sommer net Versekering wil noem – ek, Pieter Harris, wil net braak. Hoewel ek spot met die slagspreuke van een of twee versekeringsmaatskappye, is dit nie noodwendig hulle na wie ek verwys […]

Was Mandela ‘n versoener of ‘n terroris?

© Pieter Harris. Twee konsepte wat ooglopend so lynreg teenoor mekaar staan. Ek volg beide diskoerse, beide kante met goeie argumente en wonder wat die waarheid dan eintlik nou is. Is dit nie die groot vraag waarmee die filosofie homself besig hou nie? Wat is waarheid? En om ‘n groot sprong te maak, is die […]