Banner-10-New

Ons wil graag van jou hoor...

Banner-9a

Maak gerus kontak met ons...

Kontak Ons

Telefoon, faks of E-pos

Tel: 013 697 0648

Faks: 086 751 5574

E-pos: pieterharris@xsinet.co.za

Adres: Carpe Diem 84A, Birkholtz Street, Del Judor

GPS Koördinate: E: 290 14’ 26.2     S: 250 53’ 59

Konsultasie tye

Konsultasie tye (50 minute per sessie) :

  • Maandag tot Donderdag: 9:00 tot 10:00
  • Vrydag: 9:00 tot 12:00

STUUR VIR ONS ’N E-POS

Vanaf Middelburg (TOLPAD):

N4 Regs: Witbank Central/Pretoria. [Kan ook Witbank Suid pad links neem. Sien alternatief hieronder]
R55 : Swartbos/Bethal tot by die wisselaar, en gaan dan links by afrit.
Draai links by robot: R55: Bethal/Klipfontein
Draai daarna by 2e robot weer links in Steenkamp straat, en ry 1.1 km af in Steenkamp en draai regs in Birkholtz straat.

Alternatief: vanaf Middelburg (TOLPAD)

N12 Links: Emalahleni South/Johannesburg) tot by R544 Watermeyer/Bethal afrit links.
Draai links by Stop in Watermeyer straat, reguit aan tot by 4e robot en draai regs by Verkeerslig (net na Pick ’N Pay en Checkers Hyper) in Stevenson straat (CTC is dan links en Checkers Hyper regs).
Ry tot by Klipfontein Diere-kliniek tot by stop, en hou regs in Fanie straat. Draai by Patriot Hoërskool regs in Birkholtz straat.

Vanaf Ou Middelburg pad:

Draai links by bordjie: “Die Heuwel” in OR Tambo Straat (Vroeër Swartbos straat).
Ry 5 kilometer verder (oor Pretoria-Middelburg Wisselaar) en draai by eerste Verkeerslig daarna links in Steenkamp straat.
Ry 1.1 km af in Steenkamp en draai regs in Birkholtz straat.

Vanaf Pretoria/Bronkhorstspruit (TOLPAD):

Neem R544 afrit links (Swartbos/Bethal)
Draai regs by Verkeerslig (Bethal/Klipfontein)
Draai by 2e Verkeerslig links in Steenkamp straat, en ry 1.1 km af in Steenkamp en draai regs in Birkholtz straat.

Vanaf Johannesburg/Ogies:

Neem Watermeyer links, en draai by Verkeerslig regs in Watermeyer Straat. In Watermeyer Straat tot by Pick ‘N Pay (links) en Checkers Hyper (regs), draai regs by Verkeerslig in Stevenson straat (CTC is nou links en Checkers Hyper regs) en volg kaart.

Vanaf Kriel/Bethal:

In Watermeyer Straat tot by Pick ‘N Pay (links) en Checkers Hyper (regs), draai regs by Verkeerslig in Stevenson straat (CTC is nou links en Checkers Hyper regs) en volg kaart.